Atterbury Trust logo
VerifiedNon-profit Organizations· Founded 1994

Atterbury Trust

Atterbury Trust is in 1994 in die lewe geroep met die hoofdoel om die opleiding van Afrikaanssprekende behoeftiges te ondersteun. Atterbury Trust ken beurslenings vir tersiêre studies aan minderbevoorregte studente toe. Die belangrikste kriteria vir die toestaan van hierdie beurslenings is finansiële behoeftigheid en geïdentifiseerde potensiaal. ’n Verdere doelstelling van die trust is om Afrikaanse skole en kleuterskole in minder-gegoede westelike voorstede van Pretoria finansieel te ondersteun.'n Noemenswaardige aantal studente van regoor Suid-Afrika het sedert beurslenings van Atterbury Trust ontvang. Die studente wat reeds hulle studies suksesvol voltooi het lewer ’n bydrae tot die ekonomie van ons land as ingenieurs, ouditeure, onderwysers, regslui en in vele ander professionele rigtings. Atterbury Trust bevorder ook kuns en kultuur. Atterbury Teater by Lynnwood Bridge in Pretoria het vanuit die staanspoor in 2011 by die ontwikkeling van talent betrokke geraak deur middel van kwaliteitproduksies, asook die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Die gemeenskap van Pretoria-Wes word sedert 2014 gedien deur Triomf Kliniek.'n Hele aantal vrywilligermedici van verskeie dissiplines is betrokke en saam help hulle behoeftige Afrikaanse mense met gratis mediese sorg. Terugploeg is 'n voedselverskaffingsinisiatief wat op 'n gereelde basis kos geskenk deur goedhartige boere op 'n verantwoordelike en verantwoordbare wyse via liefdadigheidsorganisasies versprei. Tonne en tonne kos word deurlopend deur Terugploeg uitgedeel – voorwaar hulp wat werk! Atterbury Trust Wes-Kaap bedien die gemeenskap van hierdie streek op dieselfde wyse as wat in die Pretoria-gebied plaasvind. In die Wes-Kaap bestuur Atterbury Trust Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI). Dit is ’n hoërskoolbeursprogram vir dié gebied, gerig op omvattende ondersteuning aan behoeftige, bruin Afrikaanssprekende leerders met sterk leierseienskappe, goeie karakter en die wil om te leer en presteer.

7-day free trial · no credit card

Employees14(1 to 10)Founded year1994Websiteatterburytrust.orgLinkedIn profileLinkedIn

Verified contacts

8

available on Kipplo

LinkedIn employees

14

1 to 10 range

Open roles

no listings

Distinct roles

7

indexed titles

Tech stack

0

tools in use

Monthly traffic

organic / mo

Sign up free to see all 8 verified contacts at Atterbury Trust

Free for 7 days · 50 credits · no card · only pay for verified records.

Sign up free

Decision-makers and verified team members

8 contacts with verified email or phone · masked until revealed.

Sign up free →

No verified contacts on record for this company yet.

Top roles at Atterbury Trust

7 distinct titles indexed · top 7 shown.

  • 1community coordinator
  • 1executive trustee atterbury trust
  • 1finance assistant
  • 1moi coordinator
  • 1moi program manager
  • 1non executive director
  • 1wes-kaap finansies en projekte

Sign up to unlock all 8 contacts at Atterbury Trust

Free for 7 days · 50 credits · no card · only pay for verified records.

Sign up free

Sign up to reveal 8 verified contacts at Atterbury Trust

7-day trial · no credit card · cancel anytime · only pay for verified records.

Trusted by sales, marketing, and GTM engineering teams.

Atterbury Trust | Kipplo Discover