Die Voortrekkers logo
VerifiedEducation· Founded 1931

Die Voortrekkers

Die Voortrekkers se naam getuig van toekomshoop, dapperheid, wilskrag en visie. Dr Cornelius Francois Visser - ‘n filosoof, denker en groot idealis, het die beweging in 1931 in Bloemfontein gestig. In die naam lê eeue oue geloofsdapperheid, kulturele identiteit, deursettingsvermoë en trotse tradisie opgesluit. Die Voortrekkers is by uitstek ʼn KAN-organisasie. Die kombinasie en balans tussen kultuur, avontuur en natuur is Die Voortrekkers se geheime resep vir jeugontwikkeling. Die Voortrekkers is dus ʼn roepingsgedrewe kultuurorganisasie wat gestig is met die kern ideaal om koers vir die jeug aan te dui. Die Voortrekkers het dus ʼn verantwoordelikheid om ons jeug met waardes, vaardighede en kennis toe te rus sodat hulle ʼn verskil in die land en wêreld kan maak. Diensbaarheid is die asem van Die Voortrekkers. Die Voortrekkers - ʼn Afrikaanse Christelike kultuurorganisasie vir die jeug – besoek gerus hulle webblad Dr CF Visser het gesê “Eenmaal ʼn Voortrekker, altyd ʼn Voortrekker”.

7-day free trial · no credit card

Employees6(10001+)Founded year1931Websitevoortrekkers.co.zaLinkedIn profileLinkedIn

Verified contacts

1

available on Kipplo

LinkedIn employees

6

10001+ range

Open roles

no listings

Distinct roles

1

indexed titles

Tech stack

0

tools in use

Monthly traffic

organic / mo

Sign up free to see all 1 verified contacts at Die Voortrekkers

Free for 7 days · 50 credits · no card · only pay for verified records.

Sign up free

Decision-makers and verified team members

1 contacts with verified email or phone · masked until revealed.

Sign up free →

Showing 1 of 1 verified contacts

Top roles at Die Voortrekkers

1 distinct titles indexed · top 1 shown.

  • 1hoofleier van die voortrekkers

Sign up to unlock all 1 contacts at Die Voortrekkers

Free for 7 days · 50 credits · no card · only pay for verified records.

Sign up free

Sign up to reveal 1 verified contacts at Die Voortrekkers

7-day trial · no credit card · cancel anytime · only pay for verified records.

Trusted by sales, marketing, and GTM engineering teams.

Die Voortrekkers | Kipplo Discover