Woemaboeke
Woemaboeke is meer as net ‘n werkboek… Woemaboeke is vars inhoud, kreatiewe taaloefeninge en tiener-vriendelike temas. Die Woema-reeks is beskikbaar as ‘n Werk- en Teksboek sowel as ‘n Onderwysgids vir Graad 4-12. Die Woema teksboek en werkboek hanteer woordeskat, begrip, taal, pretoefeninge sowel as praat- en skryfopdragte volledig in ses kreatiewe en vars modules. Elke Woema bespreek die teorie van taalleer volledig en hersien daarna die teorie met meer as een driloefening. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd te spandeer om notas op te stel of ekstra materiaal by te werk nie. Die Woema-reeks is kleurvol, gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde. Die kreatiewe temas in die Woema-reeks sal jou klas se verbeelding aan die prikkel kry.
7-day free trial · no credit card
Verified contacts
1
available on Kipplo
LinkedIn employees
2
1 to 10 range
Open roles
—
no listings
Distinct roles
1
indexed titles
Tech stack
1
tools in use
Monthly traffic
—
organic / mo
Sign up free to see all 1 verified contacts at Woemaboeke
Free for 7 days · 50 credits · no card · only pay for verified records.
Decision-makers and verified team members
1 contacts with verified email or phone · masked until revealed.
Showing 1 of 1 verified contacts
Top roles at Woemaboeke
1 distinct titles indexed · top 1 shown.
- 1sales and marketing specialist
Sign up to unlock all 1 contacts at Woemaboeke
Free for 7 days · 50 credits · no card · only pay for verified records.
Sign up to reveal 1 verified contacts at Woemaboeke
7-day trial · no credit card · cancel anytime · only pay for verified records.
Trusted by sales, marketing, and GTM engineering teams.