Directory · ZA
Education Administration Programs in South Africa
A register of firms and the professionals working at them in the Education Administration Programs sector based in South Africa. Browse the public index, then filter or export on Kipplo.
Companies
1.2K on file
Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit gaan met deernisvolle omsigtigheid om met elke kosbare kind wat deur ouers aan ons toevertrou word. Dit is inderdaad ’n voorreg om elke leerder se potensiaal deur middel van ’n deeglik-opgeleide en entoesiastiese personeel-korps, moderne en goed-toegeruste fasiliteite, asook ’n weldeurdagte plan vir môre, na die beste van ons menslike vermoë te ontgin. ’n Beginselvaste en doelgerigte jongmens wat die eise van die moderne samelewing vierkantig in die oë kan kyk en met onderskeiding kan hanteer, is ons beloning. Elkeen wat die reguit pad met integriteit bewandel en sinvol van dit wat NHS hom/haar bied, gebruik maak, sal uiteindelik die palmtak met trots kan dra.
51 to 200 staff
Jan Celliers Laerskool & Preprimêr
Vanuit ‘n Christelike waardestelsel streef die skool na dit wat eersterangs, voortreflik en uitnemend is en gevolglik plaas ons ‘n hoë premie op die hartlike vennootskap tussen skool en ouerhuis. Indien ons as vennote hande vat, kan ons die kind help vorm tot ‘n beskaafde, hoflike en verantwoordelike jongmens vol selfvetroue wat gereed sal wees om die eise van die lewe die hoof te bied. Die skool is gesteld op kwaliteit akademiese, afrigtings- en opvoedkundige bemoeienis met elke kind, sodat elkeen sy/haar eiesoortige potensiaal kan ontwikkel om ‘n saakmakende bydrae in die skoolgemeenskap te lewer. Ons passie is om blywende lewensankers te verskaf deur onderrig van hoogstaande gehalte te lewer, ‘n ondersoekende ingesteldheid te kweek, ondernemingsgees aan te moedig, kreatiewe denke en estetiese bewustheid te koester asook om kinders te help om sukses te geniet en realisties na mislukkings te kyk. Laerskool JAN CELLIERS stel orde en dissipline as voorvereiste vir die sinvolle persoonlikheidsontwikkeling van elke kind. Die doel is om leerlinge deur selfstandige leierskap onder die besef te bring dat vryheid en regte in die skool in balans gehou moet word deur verantwoordelikheid te aanvaar en pligte na te kom. Elke leerling moet hoë eise aan hulself stel om verstandelike vermoëns, sporttalent, kultuuraanleg en –waardering, ontwikkeling van leierskap en selfbemagtiging optimaal te verwesenlik. Laerskool JAN CELLIERS hou tred met die snel ontwikkelende wêreld en daarom is daar voortdurend vernuwing in ons denke, benadering, studie-inhoud en fasiliteite en is die skoolbestuur pro-aktief ten opsigte van strategiese beplanning. Die toets vir enige skool bly steeds die mensemateriaal wat hy lewer. Wat Laerskool Jan Celliers betref, lewer sy oud-leerlinge op verskeie terreine van die samelewing bewys daarvan dat daar geslaag word in die strewe na balans en akkommodering van die vooruitstrewende seun en dogter.
51 to 200 staff
Die Hoërskool Menlopark
Die Hoërskool Menlopark is 'n openbare Afrikaansmedium hoërskool geleë in die voorstad Menlo Park in Pretoria
201 to 500 staff
Alliance Française De Port-Elizabeth
The Alliance Française of Port Elizabeth is the fifth largest in the South African network established in 1936. We are ideally situated, right in the heart of the city, in an upmarket area full of cafés, restaurants and small designer shops. It has three modern classrooms equipped with interactive whiteboards, a multimedia centre and library and a gallery for exhibitions. Because we believe that learning a language is inherent to experiencing its culture, we organize weekly events in various fields allowing students and members of the public to engage in cross cultural dialogue.
1 to 10 staff
Alliance Française Of Johannesburg
The Alliance Française of Johannesburg was created in 1950 and was the second Alliance Française to open in South Africa after the Alliance Française of Durban was founded in 1936. The Alliance Française of Johannesburg is a South African non-profit and public benefit organisation. Our mission is to promote the French language as well as cultural diversity. We do it through a wide course offer including French, isiZulu and Portuguese. Our cultural program highlights the works of French and francophone artists as much as South African artists. Since 1994, the Alliance of Johannesburg has been operating in front of the Zoo Lake Park, in a lovely eco-friendly architectural building.
11 to 50 staff
Die Wilgers Hoërskool
Wilgietrots: om dit waarvoor ek omgee, te respekteer en die tradisies van die skool te koester. Integriteit: om getrou te wees aan myself, aan mekaar, ons skool en ons land. Liefde: om liefde vir my ouers, gesin, familie, vriende, skool en die gemeenskap te kweek. Geloof: om ʼn vaste vertroue in God, my eie vermoëns, my skool en my land se toekoms te hȇ. Empatie: om belang te stel in mekaar, vir mekaar om te gee en ons medemens in liefde te ondersteun. Respek: om respek te hȇ vir myself, die mense en eiendom om my. Selfdissipline: om myself te dissiplineer ten opsigte van gedrag en voorkoms
51 to 200 staff
Protégé Bartender Programme
Protégé is an independent bartending programme for up-and-coming drinkslingers, with guidance and mentoring from seasoned pros.
1 to 10 staff
Lycée Jules Verne
Established in 1992, the Lycée Jules Verne offers internationally accredited education, making it an educational gateway for students to the rest of the world. The school’s primary focus is to prepare students for the world and everything it has to offer. With two campuses, conveniently situated in the heart of Sandton, Johannesburg and Eastwood, Pretoria, the Lycée welcomes more than 1200 pupils, between the ages of 3 and 18 who benefit from a bilingual education from primary to secondary school (Grade to Grade 12). The Lycée has a proud multicultural and international mix of pupils, with over 70 different nationalities and aims to celebrate cultural diversity at all times. Internationally-oriented, Le Lycée Jules Verne is part of the AEFE network of schools which comprises 492 schools in 137 countries and total 350 students. A network of excellent track-record and internationally recognized baccalaureate and Cambridge exams for international students. Continuously striving for academic excellence, the Lycée Jules Verne has recorded a 100% pass rate for the Baccalaureat for the past five years.
51 to 200 staff
میت لت Meetlet پلتفرم حرفهای برگزاری کلاس آنلاین
میت لت (MeetLet) ارائهدهنده سرویسهای برگزاری کلاس آنلاین، جلسات مجازی، وبینار و سامانهٔ مدیریت آموزش و یادگیری الکترونیکی (LMS) ما ادامهٔ راه وب@(Webatsign) هستیم.
1 to 10 staff
Master Class Moçambique
A Master Class Moçambique (MCM)- uma empresa de consultoria dedicado a diagnosticação e identificação das necessidades de capacitação.
1 to 10 staff